sdawillowmore.co.za is 'n webwerf van die Sewendedag Adventiste Kerk in Willowmore.
Sewendedag Adventiste is daaraan toegewy om mense te help om die Bybel te verstaan om vryheid, genesing en hoop in Jesus te vind.
Opnames van preke gelewer in SDA Willowmore kerk